24 March 2007

Papapapa verjaar!

My pa verjaardag vandag!!! Baie geluk met Papapapa se verjaardag! Daar word natuurlik ( a la Rozendaal tradisie:) gebraai en behoorlik partytjie gehou by die huis saam met die familie : Ouma en Oupa, my boetie, Gerno, sussie Landie en haar man, Johan. Wens met my hele hart ons kon die naweek by die huis wees saam met julle.

No comments: