Ons het 'n kort clip van ons trou DVD op die blogpage gelaai ( kyk in die linkerkantste kolom, dit is onder die troufoto's )! Dit is 'nbaie kort clip van so 4 minute lank met al die hoogtepunte van die troue. As dit nie werk nie, gaan kyk gerus by GOOGLE VIDEOS ( tik dit net so in en google dit :) onder Cronje en Marcelle Wolvaardt. Die link is : http://video.google.com.au/videoplay?docid=-6991835300098534083
03 April 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment