13 April 2007

Johan verjaar!

My sussie se man, Johan, verjaar vandag! Hulle bly in Johannesburg en ek mis hulle elke liewe dag. Baie geluk swaer!

No comments: