Facebook is 'n nuwe manier om maklik te kommunikeer en groter files soos bv. foto's te deel. Die link is www.facebook.com. As jy wil deel word daarvan, stuur vir my boodskap op die blog ( of e-pos ) en sal vir jou 'n uitnodiging e-pos. Dit is regtig 'n oulike manier om klomp foto's te kan deel en so vermy jy oorvol inboksies! My link op hierdie stadium is: http://www.facebook.com/profile.php?id=526216042 maar as jy Facebook by google intik sal jy gou kan sien wie nog daarop is!