22 May 2007

Abri Verjaar!!!

My oudste boetie, Abri verjaar vandag!
Ons kon darem so vinnig-vinnig met hom oor die foon praat vandag, die telefoonlyne is einlik wonderlik as mens dink ons sit soveel kilometers weg.
BAIE GELUK ABI!
Mis jou ongelooflik baie en kan nie wag om jou weer te sien nie.

1 comment:

Unknown said...

Waar kry jy die foto van my?

Jy website is baie oulik!!!