Hi! Jip, ek het nou ook 'n blogpage! Dit is hoofsaaklik om almal op hoogte te hou van wat alles hier in Australie ( OZ ) aangaan en ook om te hoor wat alles aan julle kant gebeur. Ons het die 29e Desember hier in OZ aangeland en vat dit nog maar dag vir dag! Almal is gelukkig baie vriendelik en behulpsaam so die aanpassing by die mense en omgewing gaan redelik maklik op hierdie stadium (touch wood :) Verder is ons hard aan die huis opsit ( Foto: Cron besig om ons nuwe boekrakke op te stel vir 150 kg se mediese kennis wat oorgevlieg is! ) en geniet elke oomblik daarvan. Ons het 'n heerlike balkon, groot leefarea met 2 slaapkamers, kombuis, badkamer en aparte gastetoilet en bly regtig baie lekker.13 January 2007
Eerste Briefie!
Hi! Jip, ek het nou ook 'n blogpage! Dit is hoofsaaklik om almal op hoogte te hou van wat alles hier in Australie ( OZ ) aangaan en ook om te hoor wat alles aan julle kant gebeur. Ons het die 29e Desember hier in OZ aangeland en vat dit nog maar dag vir dag! Almal is gelukkig baie vriendelik en behulpsaam so die aanpassing by die mense en omgewing gaan redelik maklik op hierdie stadium (touch wood :) Verder is ons hard aan die huis opsit ( Foto: Cron besig om ons nuwe boekrakke op te stel vir 150 kg se mediese kennis wat oorgevlieg is! ) en geniet elke oomblik daarvan. Ons het 'n heerlike balkon, groot leefarea met 2 slaapkamers, kombuis, badkamer en aparte gastetoilet en bly regtig baie lekker.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment